Leeuwenboschfontein Guest Farm
Beskrywing
Die hoofkampterrein is onder pragtige Wilgerbome en op die groen gras geleë. Al die staanplekke het 'n kragpunt en water wat met 'n 220V werk en geen blou proppe benodig. Daar is 2 ablusieblokke met warm water en 2 buitekombuise. Die hoofkamp het 'n swembad en is langs die dam geleë waar gaste kan visvang.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hut het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea en 'n kombuis met 'n yskas, stoof en mikrogolf in. Die hut beskik oor 'n patio met buitesitplek en braaigeriewe. Die bungalow het 'n knus kaggel vir koue winteraande.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. 'n Ekstra bed kan gereël word. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kaggel, 'n eetarea en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oondjie en mikrogolfoond. Die kothuis het 'n privaat onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n piekniekbank. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en ekstra beddens kan gereël word. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea, sitkamer en 'n kombuis met 'n yskas, stoof en mikrogolf in. Die kothuis beskik oor 'n patio met buitesitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eerste en tweede chalets is albei selfsorg en bied slaapplek aan 4 gaste elk. Elke kothuis het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is 'n eetarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolf toegerus is. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Met 'n pragtige ontwerp in klip en glas, beskik hierdie huis oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en kan tot 4 mense akkommodeer. Albei slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens en die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. 'n Binnebraai en 'n sentrale kaggel in die gerieflike leefarea met 'n eetarea en sitkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Gratis WiFi is beskikbaar, en die huis het 'n rugsteunkragtoevoer tydens beurtkrag.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het slaapplek vir tot 6 mense en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 1 dubbelbed. Die tweede kamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 1 stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Die leefarea beskik oor 'n kaggel, 'n eetarea en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n gasstoof, broodrooster en ketel. Die onderdakstoep is toegerus met 'n ingeboude braai, tafel en stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die 3 slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort wat oor die bad vasgemaak is, en die oorblywende badkamer met 'n stort. Die leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitkamer met 'n TV en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. Die huis grens aan 'n groot grasperk waarop gaste 'n dag langs die dam kan geniet. Daar is genoeg spasie vir die kinders om te speel, asook 'n oerwoudgimnasium. 'n Onderdakstoep met 'n swembad, 'n pizza-oond en 'n braai strek van die huis af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 224 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R318, Touws River, 6875, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang