Successfully reported
+119

Leeuwenboschfontein Guest Farm

  • Kapasiteit: 224 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R318, Touws River, 6875, Wes-Kaap
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Leeuwenboschfontein Guest Farm - Campsites bied verblyf op 'n plaas wat deur Klein Karoo-berge omring word en met 'n unieke landskap van vetplante en renosterbos spog. Hierdie verblyf is ideaal om in die somer te sonbaai of die sneeu wat af en toe in die winter val, te geniet.

Verblyf word in verskillende opsies op die plaas gebied, wat selfsorgchalets en 'n kampeerterrein met 31 aparte staanplekke insluit. By die kampterrein is daar 2 volledig toegeruste, permanente woonwaens wat ook gehuur kan word. Een het slaapplek vir 2 en die ander een vir 3. Daar is ook 'n pragtige lapa waar gaste op koue winteraande kan kuier. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en daar is 'n klimraam wat die kinders kan geniet.

Hierdie groot perseel bied verskeie aktiwiteite wat dit ideaal vir voetslaners, kampeerders, bergfietsryers, 4×4-toergroepe, sterrekykers, varswatervissers, voëlkykers en naweekgangers maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marié V
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, fantasties. Ons het heerlik gebly, wou nie huis toe kom nie.
Okt 2025
Paula T
Saam met lewensmaat
5.0
Exactly what we were looking for and more. It was relaxing, quiet, uncrowded and peaceful. Exactly what we were searching for. Surround...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Anja L
Gesin met tieners
5.0
Gerieflike en veilige verblyf in mooiste natuurskoon. Ons kan Leeuwenboschfontein beslis aanbeveel. Die plaas is mooi en die geriewe word mooi instand...
Sien meer
Jul 2025
Madeleine N
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike kamp bestemming. Heerlike kampplek tussen die bome. Het eenkant gestaan op 'n remote staanplek. Sal definitief weer gaan en aanbeveel.
Okt 2024
Sonnet C
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect! Perfect one night get-away. Host is friendly, kind and welcoming. Site is clean, neat and well looked after. Facilities perfec...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Off the R318, Touws River, 6875, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leeuwenboschfontein Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 224 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R318, Touws River, 6875, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c0edaf66ad89bf4804f27dbb96a029cc95b15eba2b7bf344a09d67d9520076bc380ef3b27ae4408b36716d9840db63f74ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Off the R318 Touws River 6875 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.566418563301 19.985747
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang