Successfully reported
+119

Leeuwenboschfontein Guest Farm

  • Kapasiteit: 224 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R318, Touws River, 6875, Wes-Kaap
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Leeuwenboschfontein Guest Farm is 'n ideale wegbreek enige tyd van die jaar, hetsy in die warmte van die somer of af en toe sneeu van die winter. Die plaas is geleë in 'n vallei wat jou sintuie boei, te midde van die unieke landskap van vetplante en renosterbos, omring deur die asemrowende berge van die Klein Karoo.

Die plaas bestaan uit verskillende tipes verblyf. Daar is selfsorg-chalets en 'n kampplek met 31 aparte staanplekke. By die kampterrein is daar 2 permanente woonwaens, volledig toegerus wat ook gehuur kan word. Die een het slaapplek vir 2 en die ander 3. Op die kampterrein is daar 'n pragtige lapa vir gaste om tydens koue winteraande te geniet. Gaste sal toegang hê tot die gemeenskaplike swembad, en daar is 'n oerwoudgimnasium vir die kinders om te geniet.

Die uitgebreide eiendom bied 'n verskeidenheid doendinge. Dit is 'n ideale bestemming vir stappers, kampeerders, bergfietsryers, 4×4-toergroepe, sterrekykers, varswatervissers, voëlkykers en naweekgangers.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marié V
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, fantasties. Ons het heerlik gebly, wou nie huis toe kom nie.
Okt 2025
Paula T
Saam met lewensmaat
5.0
Exactly what we were looking for and more. It was relaxing, quiet, uncrowded and peaceful. Exactly what we were searching for. Surround...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Anja L
Gesin met tieners
5.0
Gerieflike en veilige verblyf in mooiste natuurskoon. Ons kan Leeuwenboschfontein beslis aanbeveel. Die plaas is mooi en die geriewe word mooi instand...
Sien meer
Jul 2025
Madeleine N
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike kamp bestemming. Heerlike kampplek tussen die bome. Het eenkant gestaan op 'n remote staanplek. Sal definitief weer gaan en aanbeveel.
Okt 2024
Sonnet C
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect! Perfect one night get-away. Host is friendly, kind and welcoming. Site is clean, neat and well looked after. Facilities perfec...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Off the R318, Touws River, 6875, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leeuwenboschfontein Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 224 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R318, Touws River, 6875, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c0edaf66ad89bf4804f27dbb96a029cc95b15eba2b7bf344a09d67d9520076bc380ef3b27ae4408b36716d9840db63f74ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Off the R318 Touws River 6875 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.566418563301 19.985747
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang