Successfully reported

Leeuwenhof Gasthuis

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jaco L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Baie lekker - Kamer was presies wat ek geboek het. Baie netjies. Diens was baie goed (met 'n lekker stuk omgee). Kommunikasie was goed en my versoeke is (binne rede) volstaan aan. Die bed was 'n baie lekker matras - het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolette
Leeuwenhof Gasthuis
Beste Jaco Om sulke mooi positiewe terugvoering te ontvang, is net 'n aansporing! Baie dankie en vertrou om binnekort weer te sien. Vriendelike groete Nicolette

Tami V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Comfortable and spacious. Great location. Lovely spacious rooms with fresh linen and towels. Friendly staff and host. Great location for an overnight stay to attend a wedding in Caledon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolette
Leeuwenhof Gasthuis
Good day Tami What a lovely review! Many thanks, I appreciate your time to send a review. Hope to see you soon! Warm regards Leeuwenhof Team

Lizaan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lieflike gastehuis. Baie luuks en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolette
Leeuwenhof Gasthuis
Beste Lizaan Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, dit word waardeer. Vriendelike groete Leeuwenhof Gastehuis

Marisa D
1 nag
4.8
Okt 2025

Het die verblyf by Leeuwenhof geniet, sal dit aanbeveel. Baie mooi huis en pragtige tuin - veral met die Clivias in volle blom. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mari V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Rustige omgewing. Laat my dink aan 'n gastehuis in Engelse platteland.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Maryna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekend. Heerlik gebly. Ek is die moeder van die bruidegom en moes die troukoek voltooi. Die eienaar het goedgunstiglik ingestem dat ek hulle kombuis mag gebruik om die versiering te voltooi. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolette
Leeuwenhof Gasthuis
Beste Maryna Was heerlik om julle hier te kon huisves, ons was alte gewillig om te kon proe. Bly julle troue was so geseën. Vriendelike groete

Bianke L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

'Hotel California' effekt. . Saam met vriende en liefde - Leeuwenhof was die beste keuse en sal beslis op die kaart bly vir die toekoms! Die tuin is uitstekend .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolette
Leeuwenhof Gasthuis
Beste Bianke Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, dit word waardeer. Vertrou ons kan weer van hulp wees in die toekoms. Mooi, geseende res van die jaar vir julle. Vriendelike groete, Leeuwenhof span

Martin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker en sal definitief weer daar oorbly. Baie netjies en skoon. Waarde vir geld. Uitstekende ontbyt en gasvryheid. Het 'n 6 maande babatjie ook by ons gehad en hulle was meer as bereid om ons te akkommodeer. Sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolette
Leeuwenhof Gasthuis
Beste Martin Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer. Dit was 'n groot plesier om sulke vriendelike, gemaklike gaste te kon huisves. Ons vertrou dat ons in die toekoms weer akkommodasie kan verskaf. Vriendelike groete Leeuwenhof span

Carien S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Baie netjies - mooiste tuine, alles wat mens nodig het - baie veilig. Baie netjies - mooiste tuine, alles wat mens nodig het - baie veilig. Verseker die moeite werd. Kamerkluis werk glad nie. Sou 'n mini fridge waardeer om ons goedjies in te stoor.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolette
Leeuwenhof Gasthuis
Beste Carien Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Verskoon die ongerief. Die kluise in kamers werk nie elektronies nie, maar met 'n sleutel wat by ontvangs afgehaal kan word, soos aangedui in die inligtingsleer. Ons het 'n groot vries/yskas in die eetkamer geplaas vir die gaste se gebruik. Vriendelike groete Leeuwenhof

Irene Rebecca G
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2024

Baie geniet. Baie mooi kamer en badkamer en mooi tuin.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Nicolette
Leeuwenhof Gasthuis
Beste Irene Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, dit word waardeer. Vriendelike groete Nicolette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Gousblom Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3ZTU1NjFlLThlMzItNGQzNi05NWNjLWJjMjE2OTcxMmFiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 6 Gousblom Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.22992202375 19.43526506424
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang