Leeuwkuil Lodge
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 15 Okt 2025 tot 31 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zwagershoek Farm, R389, Philipstown, 8795, Noord-Kaap
-
Vanaf
R5 332R4 533 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Leeuwkuil Lodge is geleë in die hartjie van die Karoo op 'n skaapplaas tussen Philipstown en Hanover. Die lodge spog met asemrowende sonsopkomste, eindelose horisonne en die rustige stilte van die Karoo en bied slaapplek vir 8 gaste.
Die 2 hoofslaapkamers het elk 'n koninggrootte bed, terwyl die derde en vierde slaapkamers elk 2 enkelbeddens met elektriese komberse het. Twee van die badkamers is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak, terwyl die ander 2 badkamers slegs 'n stort, toilet en wasbak het.
Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, gasstoof, elektriese oond, yskas, vrieskas, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea sluit 'n eetkamertafel, sofas, 'n klein kroeg en 'n binnenshuise braai-area in.
Gaste word aangemoedig om hul bergfietse en stapskoene saam te bring om die veilige roetes op die plaas te verken. Ander geriewe sluit in WiFi en 'n swembad met 'n skouspelagtige Karoo-uitsig.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Zwagershoek Farm, R389, Philipstown, 8795, Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zwagershoek Farm, R389, Philipstown, 8795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang