Successfully reported

Lega-Sea Akkomodasie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Debby V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderful family stay! Great host, sea views and walking distance to the beach. We had an absolutely wonderful stay at Lega-Sea! The house is beautifully equipped with everything you could need and truly perfect for a family getaway. Our host was exceptionally friendly and helpful – he went out of his way to point us to the best shops and restaurants, which made our holiday even more enjoyable. The home is spacious, comfortable, and ideal for a family stay, with breathtaking sea views. It was such a treat to stay in a property that is genuinely within walking distance of the beach, exactly as advertised. A fantastic spot for a coastal family holiday – we will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ethan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netjies, baie spasie en lekker. Ons het ons kuier baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Rustig, stapafstand van die strand en puik see-uitsigte. Baie vriendelike gashere. Hulle het ons by die lughawe opgetel en seker gemaak ons kom niks kort tydens ons verblyf. Sal beslis hulle weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Regtig bo verwagting, skoon, netjies en net 'n amazing plek. Amazing akkommodasie, baie skoon en alles wat nodig is, is daar, ten volle toegeruste huis. Baie gasvry ontvang en was altyd super behulpsaam met enige vrae en aanbevelings waar om goed te kry. Sal vir seker weer daar gaan kuier. Baie mooi see-uitsig en rustig met amazing braai-geriewe vanaf dek. Regtig 'n stukkie paradys. Baie dankie aan Louis vir gesels, kuier en baie gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Heerlik gekuier, het soos 'n eie huis gevoel! Uitstaande akkommodasie en gasvryheid, en sal beslis weer besoek en vir alle vriende en familie aanbeveel! Waarde vir geld is 100%. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Wonderlike verblyf. Uitstekende ligging. Ons het heerlik gebly en gerus. Die huis is baie gerieflik, met meer as wat ons benodig het. Pragtige see uitsig, en stapafstand na die strand. Ons gasheer paartjie was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edna G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Die verblyf was baie lekker en sal enige tyd weer hier tuisgaan en vir langer. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia L
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Was tops. It was great with a nice view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietta S
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Heerlike kuierplek, keurig toegerus en 'n besoek werd. Die hulpvaardigheid en gasvryheid van die eienaar is wat uitstaan hierdie keer. Die huis is baie goed toegerus en as enigiets kort of benodig, dan kan jy net daarvoor vra. Die uitsig van die stoep maak van dit 'n heerlike kuierplek. In die algemeen keurig en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Rustig en baie gemaklik. Maklik om by die huis uit te kom. Vriendelike ontvangs. Die huis was netjies en is goed toegerus met wat nodig is. Daar was ongelukkig nie 'n heining of garage nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carol-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 740
per nag, vir 9 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 740
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 2 740
per nag, vir 9 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
    9 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Belman Street, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a830ab63def24c273149e8f3185f1ca45162cf846d4e75f8282c8645e87934375e471d539b10c9879a0fbefba6559d6844c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 740 per nag, vir 9 mense 13 5 1 5 2 Belman Street Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048534943986 22.315737646033
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang