Successfully reported
+23

Lehiel Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 99 Scholtz Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Lehiel Guesthouse bied selfsorg-eenhede wat ook op 'n B&B-basis bespreek kan word en is in 'n stil area in Lichtenburg, in Noordwes, geleë. Perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf, naby 'n verskeidenheid geriewe.

Verblyf by Lehiel Gastehuis bestaan uit 10 eenhede wat volledig gemeubileer is. Elkeen van hierdie eenhede het slaapkamers wat met 'n dubbelbed ingerig is en en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Hierdie eenhede sluit ook 'n kombuisie in met 'n yskassie en mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Gaste kan 'n heerlike ontbyt geniet wat deur die bestuur in die eetarea gereël word, asook ander heerlike etes kan gereël word, wasgoed en skoonmaak op versoek. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir voertuie, en 'n entjie se ry weg en 'n verskeidenheid winkels en restaurante, 4x4-roetes asook ander doendinge en geriewe is 'n entjie se ry weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Amaris Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 99 Scholtz Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Gaste dink Lehiel Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 99 Scholtz Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3YzQzOGViLTNhZWItNDM5ZS04ZDczLTI2MWFkOWI3ZThkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 99 Scholtz Street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.154591 26.158422
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang