Successfully reported

Clanwilliam Accommodation

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Virginia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker akkommodasie, en sal beslis weer daar bly. Ons het heerlik gebly. Ontvangs was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie O
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Lekker oorslaap plek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Value for money. Our stay was beyond excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Heloise C
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2024

Baie geniet, net teleurgesteld oor blomme wat skaars was. Baie gerieflik ingerig, TV met verskeidenheid stasies. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Rustige omgewing met skoon en netjiese ingerigte kamers. Clanwilliam accomodation het ons op kort kennisgewing met 'n slaapplek gehelp nadat ons ander bespreking 'n telleurstelling was. Die akkommodasie was skoon en veilig en ons het die nag se verblyf geniet alhoewel daar fout was met die stort. Daar het slegs 'n paar druppels uit die kraan gekom waar die res van die woning se krane tog sterk water druk gehad het. Het dit die volgende oggend onder hul aandag gebring.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martie V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2024

Moes 'n stink reuk opruik. Die plek het gestink. Iemand het iets in die ketel vergeet en toe vrot die ketel. Ons kon dus nie die ketel gebruik nie. Ek is beskuldig dat ek die ketel laat uitbrand het.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Heletia J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2024

Heerlik, rustig en ontspannend. Baie lekker gebly. Geen geraas. Goed toe gerus. Sitbank sit baie laag veral as jy 'n ouer persoon is, sukkel om op te staan uit die bank.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hermien E
1 nag Saam met vriende
2.6
Aug 2024

Nie goeie ondervinding gehad nie. Die ontvangs was om die minste te sê. Glad nie verwelkomend nie. Vir die prys wat ek betaal het, verwag mens meer. Geen veilige parkeerplek soos vermeld nie. Jou voertuig staan in die straat. Toe ons die oggend uitboek, word daar gesê ons moet die sleutel iewers in die dorp afgee. Dit was wel netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Jeanette H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Exceeded all expectations, lovely place. Very clear instructions to enter the unit, easy. Everything required and more in the unit. Appreciated the milk in the fridge to make ourselves fresh coffee and sit outside on our private patio, neat, quality. Communication great, we even had the loadshedding schedules. We highly recommend this facility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 85

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 690
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 690
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Leipoldt Street, Clanwilliam, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNGE0YjY1LTJjNGUtNGViMi05YmI5LWRmYTFjNmQzOWUzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 10 Leipoldt Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.182172 18.891337
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang