Successfully reported

West Coast Beach Villa

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave
West Coast Beach Villa
Baie dankie, Lisa Marie & familie. Hoop ons sien julle gou weer Groete Adelaide & Dave & die WCBV span.

Pieter K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Uitstekende, moderne huis met alles wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly, en sal graag weer daar wil tuisgaan in die toekoms. Pragtige huis. Ruim en modern. Uistekende ligging met onbelemmerde see-uitsig. Kombuis is perfek toegerus. Braai-area skakel goed in met die leefvertrekke. Topklas sekuriteit met sigbare teenwoordigheid en reaksie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave
West Coast Beach Villa
Pieter en sy groep was waarlik 'n plesier om te hê as gaste. Dit maak my hart baie warm om te hoor hulle het so 'n lekker tyd gehad. Om so 'n mooi resensie te hoor, is vir my eerste prys!

Lise S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Absolute lafenis as jy wil ontsnap van jou besig. Dit was 'n wonderlike huis. Kombuis en leefvertrek lekker uitgelê en oopplan met baie spasie. Kamers groot en baie luuks. Die uitsig uit die huis is so mooi. Dis 'n bonus dat die huis so bietjie uit die dorp is vir die stilte, maar nog steeds naby genoeg aan 'n winkel vir kruideniersware.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martine P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2025

Picturesque and relaxing. The setting on the beach will ensure you are getting spoiled by the best sunrises and wild flowers completing the picture. The seawater is crystal clear, so a dip is recommended too. Nice facilities for comfort all around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dave
West Coast Beach Villa
Dear Martine - we thrilled to hear WCBV exceeded your expectations, and the beauty of the secluded beach. It’s a joy to know you were able to catch sight of the local wildlife and soak in the views from the deck braai & bedrooms. Hope to see you soon Warm regards, Dave & Adelaide

Gerda H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Aug 2025

Salig rustig, mal oor die uitsig. Dit was salig. Ek het my verblyf terdee geniet, sal enige tyd weer gaan. Die omgewing is baie mooi.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Dave
West Coast Beach Villa
Dankie vir jou resensie, Gerda - Dankie dat julle die plek so netjies gelos het. Kom kuier gou weer, Beste groete, Dave & Adelaide

Hannelie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Weskus op sy beste! Fantastic experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave
West Coast Beach Villa
Dankie Hannelie Hoop ons sien jou weer. Weskus groete Ansie

Michelle L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Incredible West Coast! We had a fabulous long weekend here. The house is in a fantastic position, the view is incredible, and you are protected from the West Coast wind on the stoep. The kitchen is fully fitted and has everything one could need. Views from the bedrooms on the second floor are also incredible. The little beach is perfect for a dip in the sea. We felt very secure here, which is important to be able to fully relax. The only suggestion would be to have fans in each room for summer heat. Thank you for sharing your villa!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave
West Coast Beach Villa
Thank you, Michelle, for your feedback, we appreciate it greatly. I will relay your suggestion to the owners regarding the fans. Hope to host you again someday. Greetings Ansie

Maryka B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2023

'n Seelug-rus met 'n view. Vriendelike diens vanaf Tania. Perfekte ligging: privaat, mooi uitkyk en 1 min tot op die seesand. Skoon en alle benodighede vir 'n naweemk weg. Lekker braaigeriewe en gesellige stoep vir kuier. Baie mooier as op die foto's!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave
West Coast Beach Villa
Hi Maryka So bly julle het die tyd geniet. Dankie dat julle die huis in 'n goeie toestand gelos het. Sien julle een van die dae weer Weskus groete Ansie

Michael O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2023

Absolutly fantastic house and stay, will be back for sure. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Caylin C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Girls weekend away. West Coast Beach Villa is perfek vir 'n wegbree naweek saam met vriende en familie. Tania was baie tegemoedkomend en ten alle tye beskikbaar. Die huis homself is toegerus met alles wat jy sal nodig kry tot 'n speserylaai! Ons het 'n awesome tydjie gehad. Baie baie dankie vir 'n pragtige huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dave Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 3 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Taluga Drive, Steenberg`s Cove, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bc5ab338c5ff478a4b7e2644213b1ce0bb6494eeb62fa738c300378b115baad73f19ab4b435eec4fc6704fb694a801121cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 11 Taluga Drive Steenberg`s Cove 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.76706443416 18.039756443554
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang