Successfully reported
+26

Leisure Lagoon View

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 195 Sunbird Drive, Myburg park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 R2 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Leisure Lagoon View is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n gesogte woonbuurt in Langebaan en spog met uitsigte oor die bekende Langebaan-strandmeer.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, onderskeidelik, en deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n omskakelaar vir rugsteunkrag tydens kragonderbrekings. Gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure van die sitkamer stap gaste uit na die balkon met buitesitplek, perfek vir buitelug-eetplekke. Daar is 'n ingeboude braai-area en gaste kan die uitsigte oor die see in die verte geniet.

Dié woonstel is naby die strand, verskeie restaurante, kroeë, winkelsentrums, asook die Weskus Nasionale Park.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anita P
5.0
Asemrowende uitsig. Baie lekker. Voorstel, 'n spieël naby 'n kragpunt om hare droog te blaas.
Aug 2025
Rolene E
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Ons kuier by Leisure Lagoon View was van die beste. Plek is skoon en netjies. Alles is daar wat jy nodig het en die view is fantasties. Ba...
Sien meer
Jun 2025
Elizna V
Gesin met tieners
5.0
Amazing. Our stay was peaceful and quiet and I would recommend this.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Wezley P
Gesin met tieners
4.0
Comfortable but not ideal for winter. It was comfortable, but the location was just far from all activities. The doors and locks were p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Emily T
Saam met vriende
4.6
Die mooiste views. Dit was pragtig! Met die mooiste sonsak uitsigte. Sal dit vir seker aanbeveel. For anyone looking to get away from the city and enj...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Chelsea Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 195 Sunbird Drive, Myburg park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leisure Lagoon View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 195 Sunbird Drive, Myburg park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd060d097ba9bc1976b576d41e104b9fcde2df892dd953f730060388e0b2c801575534ca4e89bb4239181d45af337c917211f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 195 Sunbird Drive Myburg park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.0949399 18.0486357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang