Leisure on Sea
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 695 Bexhill Avenue, Leisure Bay, 4287, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Leisure on Sea is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat ideaal geleë is in die welige groen area van Leisure Bay in die hartjie van die Umtamvuna tropiese woud area. Met inheemse fauna en flora wat net aan die laer Suidkus van KwaZulu Natal te vinde is, is dit 'n ideale plek vir gaste om te verken.
Hierdie eiendom bied gerieflike slaapplek vir 3 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers met 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed en 'n stapelbed vir kinders het. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis toegerus met 'n tweeplaatstoof gasstoof, 'n elektriese tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n ruim sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n lieflike tuinspasie en veilige parkeerplek. Vir diegene wat van die strand af terugkeer, is 'n buitestort beskikbaar vir gaste om af te spoel. Die ligging van hierdie eiendom is net 300 m van die see af en is stapafstand vanaf 2 swemstrande.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Reneé Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 695 Bexhill Avenue, Leisure Bay, 4287, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Leisure on Sea het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 695 Bexhill Avenue, Leisure Bay, 4287, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang