Lekker Johnnie Outpost
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: R305, Portion 635 of Lunsklip Farm, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- 
            
            
                    
                
                                                                        
    
                                
            
                                                            
            
    
                                    Vanaf
                            R1 200R1 080 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Lekker Johnnie Buitepos is geleë op 'n plaas 18 km (waarvan 9 grondpad is) naby Stilbaai.  
Die klipkothuis beskik oor 1 slaapkamer en kan tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n gasbrander, yskas-vrieskas. 
Die sitkamer het gemaklike sitplek asook 'n knus kaggel vir die kouer winteraande. 
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. 
Gaste kan die seisoenale fynbos op die plaas geniet, asook die ryk voëllewe en wilde diere.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sylmanthia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R305, Portion 635 of Lunsklip Farm, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Lekker Johnnie Outpost het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: R305, Portion 635 of Lunsklip Farm, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang