Lekker Kiep
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Botha Street, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lekker Kiep bied oornag- en selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie Lady Grey, geleë in die voorheuwels van die Drakensberge.
Daar is 'n hoofhuis en drie woonstelle, elk met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets en vars linne. Die hoofhuis het 'n volledig toegeruste kombuis, terwyl die woonstelle elk 'n kombuisie met verhit-en-eet-geriewe het.
Parkeerplek is op die eiendom beskikbaar. Lady Grey is bekend vir sy buitelugaktiwiteite, insluitend stap, voëlkyk en forelvisvang. Gaste kan ook die dorp se historiese geboue verken en die bekoorlike kleindorpse atmosfeer geniet. Boonop spog die gebied met natuurlike skoonheid en bied dit 'n rustige verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Anelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 32 Botha Street, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
- Gaste dink Lekker Kiep het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Botha Street, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang