Successfully reported

Lekker Leef Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hester V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die woonstel is pragtig. Die gasheer is baie vriendelik. Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekende verblyf met alles wat mens nodig het. Sal verblyf daar beslis aanbied. Die eenheid is uiters gerieflik, netjies en goed toegerus, perfek vir ’n oornag of langer wegbreek. Die gasheer is baie vriendelik en gasvry, en het ons regtig tuis laat voel. Ons waardeer die hartlike ontvangs en aandag aan detail. Die ligging is ideaal en bied ’n rustige atmosfeer, met maklike toegang tot alles wat Mosselbaai en omgewing bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda Patricia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome. Marius is a wonderful host. Accommodation is awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Puik! Die plekkie is pragtig, gerieflik en silwer skoon. Marius was baie behulpsaam. Ons sal beslis weer van dit gebruik maak wanneer ons in Mosselbaai is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Baie netjies, skoon en rolstoelvriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Absoluut fantasties. Lekker Leef Cottage is die perfekte beskrywing vir hierdie asemrowende pragtige plek. Die eienaar het aan alles gedink met die inrig en uitleg van die eenheid. Die dekor is pragtig en alles is skoon en netjies. Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Dit was 'n onvergeetlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fernando Y
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very comfortable. Very comfortable and the host was very friendly and accommodating. I will definitely be using this accommodation again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beveel die eenheid aan. Baie lekker gebly. Eenheid is uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lovely, peaceful and comfortable. What a delight, clean and spacious. Lots of thought has gone into the accommodation. Our host was super friendly and helpful without being intrusive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein N
1 nag
5.0
Sep 2025

Modern, clean and friendly. I had a lovely stay with Deon. The unit is very neat, clean and had everything needed for my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marius Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 18th Avenue, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9084260599a3acb5cbdc454be1f169dd8ef69662bc3891667dcd75ad6cf8474dcbdfe1c9309991bf9ce5525c8855141f777f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 18 18th Avenue Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.185692708862 22.13393092377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang