Lekker Rus
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Mimosalaan 11, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
            Lekker Rus bied selfsorg met verhit-en-eet geriewe en is ideaal vir 'n ontspannende wegbreek vir 'n gesin of 'n groep vriende. Hierdie eenheid is op die eienaar se eiendom geleë en het 'n aparte ingang.
Hierdie eiendom kan tot 4 gaste (2 volwassenes en 2 kinders) akkommodeer en bestaan uit 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n slaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Egiptiese katoenlinne met 'n 500-draadtelling en badhanddoeke word voorsien.
Hierdie eenheid bied selfsorg met verhit-en-eet geriewe wat 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n tweeplaatstoof, pot en pan en 'n ketel insluit. Gaste het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en 'n lessenaar met 2 stoele en 'n yskas. Gaste het ook toegang tot 'n klein patio met 'n uitsig oor die ruim tuin wat perfek is vir 'n ontspannende piekniek. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Mimosalaan 11, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
- Gaste dink Lekker Rus het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Mimosalaan 11, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang