Successfully reported
+27

Lekkerbly Oornag

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 9th Avenue, Kieserville, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lekkerbly Oornag bied gemaklike en gerieflike oornagverblyf in Kieserville, Lichtenburg. Die eiendom is perfek geskik vir reisigers wat 'n ontspanne verblyf soek en bied 'n verwelkomende en huislike atmosfeer. Die goed ingerigte kamers verseker 'n rustige nagrus, wat dit ideaal maak vir sakereisigers, gesinne of enigiemand wat deur die omgewing reis.

Verblyf word in 6 goed ingerigte kamers voorsien. Elke kamer beskik oor gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer, met linne en badhanddoeke. Die kamers sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, TV met Openview en gratis WiFi in. Sommige kamers maak oop na 'n patio met buitemeubels.

Gaste kan 2 gemeenskaplike braai-areas geniet, een onderdak met 'n ingeboude houtvuurbraai en die ander 'n gasbraai in 'n grasdak-lapa. 'n Gedeelde swembad is ook beskikbaar gedurende die somermaande. Parkering sluit 4 plekke in 'n motorhuis en 2 bykomende plekke buite in, veilig agter 'n hek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Ligging

  • 6 9th Avenue, Kieserville, Lichtenburg, 2740, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 9th Avenue, Kieserville, Lichtenburg, 2740, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0f16ab09a5058c8443a60014a404edbc85ff91da6079928ba27c4a35823427a786a95b42f3760d8b9564de4e89d983e8d73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 6 9th Avenue Kieserville 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1691361 26.1790389
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang