Successfully reported

Lekkerbreek

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ongelooflik lekker! Ons het die wegbreek vreeslik baie geniet. Ons beveel Lekkerbreek met die grootste vrymoedigheid aan. Moet dit nie mis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Perfect stay for a large family or group of friends. Beautiful home. We had a lovely stay at Lekkerbreek. Loads of amenities to cover a variety of needs. Beautiful house and a perfect home for a large family or group of friends. We visited in the winter and the weather was cold and rainy, but there was plenty to keep us entertained in the house itself.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liske V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Lovely. We were pleasantly surprised with all the amenities. Very handy to be within walking distance to the beach. Loved the shower by the front entrance to wash off all the sand. Lovely book selection for which I wish I made time. Our group ranged in age from 83 to 4 months. The small kitchen and living room on the second level was very handy for the older people to move at their pace. Lovely top viewing deck where sunsets and dolphins stole the show.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda K
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Asemrowende uitsig. Heerlike naweek saam met familie en vriende. Ongelooflike uitsig. Klipgooi van die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip F
Lang verblyf
4.8
Jul 2024

Rustig natuurskoon ontspanne. Goed georganiseer en skoon. Goeie ligging met baie om te doen vir groot en klein.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ac C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Heerlike, rustige mooi plek. Lekkerbreek is 'n lieflike plek met alles wat jy nodig het. Die huis het 'n pragtige uitsig op die see, en kuierarea bo-op die dak, wat ons baie geniet het. Dus ook net 'n klein entjie se stap na die hoofstrand waar die koffiewinkel is. Die huis is lekker ruim! Dit was nogal lekker om Netflix ook te hê. Ons wil vir seker weer teruggaan soontoe!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Leona H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Heerlike wegbreek. Lieflike plek met alles wat nodig is. Ons woefkind was ook saam. Naby aan strand en die geluid van die see is net so kalmerend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Waarlik 'n Lekkerbreek. Die huis is goed toegerus, baie goed geleë tussen die swemstrand en die wilde kant en 'n hoogtepunt was die pragtige sonsondergange van die dakterras met 'n heerlike wyntjie in die hand. Daar is egter baie trappe en word nie aanbeveel vir iemand wat sukkel met trappe nie. 'n Groot bederf was ook die inverter sodat jy jou glad nie hoef te bekommer oor beurtkrag nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Lekkerbreek
Hallo Naomi, dit was voorwaar 'n plesier om julle as ons gaste by Lekkerbreek te hê. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Groete, Elma Whiley

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 63

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 4 525
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 525
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 4 525
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
    10 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 97 Duiker Street, Buffels Bay, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a1cf47ee55cc6ea49381aebd271321967541279a0c00e0a9b48ce3bfa65198df5e764c912a8762de0625529a1f6f65fa52a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 525 per nag, vir 10 mense 9 5 1 5 97 Duiker Street Buffels Bay 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.086725101205 22.972328307271
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang