Successfully reported

Lekkerkry Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Dominique M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Kort en kragtig. Verblyf lekker en netjies. Dak raas ongelooflik as die wind waai en die geiser maak nie konstant warm nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lovely place, will definitely come back. We had a lovely stay. Very friendly service, nice and clean. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorette
Lekkerkry Lodge
Linda Thank you for your beautiful review. We will always welcome you back.

Tharien V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Karoo hidden gem. Frieda and Len were amazing hosts, everything was neat and clean. The kudu pie was amazing and Krissie's roosterkoek with homemade jam and cheese was delicious. Beautiful setting with amazing stars. The Christmas gift to the kids was so special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorette
Lekkerkry Lodge
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sal julle enige tyd terug verwelkom.

Jason V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Lekker bly by Lekkerkry. Die aanwysings na Lekkerkry is mooi duidelik en ek reken nie die pad is so sleg soos ander dit uitmaak nie. As jy 'n N1 ingangspad soek, bly langs die N1, maar as jy plaasverblyf soek, verwag 'n plaaspad. Ons was aangenaam verwelkom en mooi verduidelik hoe, wat en waar is om te geniet. Pluspunt vir die goeie beddegoed en handdoeke, hoewel ek 'n punt of twee sou aftrek vir die eenheid se afwerking - deurraam was stukkend, voordeur effens haks, handdoekreeling los en die warm water werk beter in warm weer as oggendkoue weens die pyplengte tussen gas geyser en uitlaatpunt. Die sentrale leefarea/kombuis is uiters gerieflik toegerus en weens die kragstelsel en tema van die blyplek kan ek verstaan waarom dit so is. Ek glo nie dit sal almal se smaak wees nie, maar die samekoms om een tafel, maak van nuwe vriende en die atmosfeer wat dit skep, sal herinneringe kweek wat waardeer sal word deur diegene wat dit hoog op prys stel. Die plaas self bied 'n oulike insig tot die Karoo leefstyl met wildtipes soos Koedoe, Springhaas, Ribbok en Vlakvark wat met redelike min moeite gesien kan word tydens 'n stappie of kort rit op die grondpaaie. Daarmee saam glo ek die tenthuise gee 'n egte kamp/buitelug gevoel wat daarby bydra om die natuurskoon te geniet. Ter opsomming sal ons beslis weer terugkeer. Die tekort aan reels en riglyne is 'n welkome eenvoud en jy verlaat Lekkerkry asof jy 'n vriend verlaat eerder as wat jy net 'n besprekingsnommer was. Ek is bly daar is nog blyplekke wat openhartig, eerder as net openbaar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Werner F
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Lekker by Lekker kry lodge. Baie lekker gebly, alles is daar wat jy nodig het, vriendelike ontvangs van Len en Chrissie. Die grondpad soontoe is mooi en ry maklik. Ongelooflike mooi uitsig, prentjie mooi met al die sterre in die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorette
Lekkerkry Lodge
Werner, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. LekkerKry groete

Braam S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekkerkry se dit als. Baie mooi en rustigheid vanself. Baie goed toegerus. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorette
Lekkerkry Lodge
Baie dankie. Ons sal julle graag terug verwelkom.

Elaine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekkerbly by Lekkerkry. Ons verblyf by die afgesonderde plaaslodge was ongelooflik. Die diens was bo verwagting en die natuurskoon van uitgestrekte Karoo-omgewing was asemrowend en prentjiemooi. Die kamer was ruim, skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Dit was werklik 'n onvergeetlike ervaring. Lekkerkry Lodge word beslis deur ons aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorette
Lekkerkry Lodge
Hallo Elaine Baie dankie vir die pragtige resensie Dit is vir ons baie lekker as julle dit geniet het.

Chante V
1 nag
5.0
Sep 2024

Alles en meer! Wil net weer en weer teruggaan! Alles was so spesiaal. Kamers was stylvol en het alles wat gaste nodig het. Vriendelik verwelkom en baie privaatheid gehad. Lieflike braaiarea, voetslaanroetes en uitkykpunte. Sal definitief aanbeveel vir almal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorette
Lekkerkry Lodge
Baie dankie! Ons waardeer jou uitstekende resensie.

Sarah S
1 nag
4.8
Okt 2024

Rustig en relaxing. Baie dankie vir die lekker kuier, ons het dit verskriklik geniet. Dankie vir die lekker geselsies. Die plekkie is pragtig. As mens rustigheid soek, is dit die ideale plek. Verskriklik dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Fantasties! Kon ongelukkig net een aand bly, maar heerlik rustig en pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dorette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R56, Beeste Kuil Farm 30, Portion 9, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec159ee29a20cba1e9d2057191faa64b5bb5da48b6b03977e585cea8675741849f82a1db520271f58f2e383f5245ad95ef5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 R56 Beeste Kuil Farm 30, Portion 9 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -31.298967833132 25.356657207012
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang