Lekkerkry Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R56, Beeste Kuil Farm 30, Portion 9, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lekkerkry Lodge bied gemaklike verblyf op 'n werkende skaap- en beesplaas ongeveer 50 km buite Middelburg in die Karoo. Ideaal vir diegene wat vir 'n paar nagte uit die besige stad wil ontsnap om die rustigheid van die Karoo te geniet.
Verblyf word aangebied in 3 gestruktureerde tente, waarvan 2 2 gaste akkommodeer, en 'n gesinstent vir 5 gaste. Elke tent het gemaklike beddens en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort in. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke tent sluit ook tee- en koffiemaakgeriewe en kasruimte in.
Gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike kombuis, sitkamer, eetarea en oordekte braai-area met 'n pragtige uitsig oor die ikoniese landmerke: koffiebus en teebus. Gaste kan pragtige stap- en bergfietsrygeleenthede geniet, sowel as voëlkyk.
Hierdie eiendom het toegang tot gratis WiFi, sonkrag en gasstowe en geisers en word nie deur kragonderbrekings beïnvloed nie. Voertuie met hoë grondvryhoogte is nodig om die eiendom te bereik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dorette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R56, Beeste Kuil Farm 30, Portion 9, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Gaste dink Lekkerkry Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R56, Beeste Kuil Farm 30, Portion 9, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang