Successfully reported
+18

Lekkerkuier

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 John Street, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Lekkerkuier is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike selfsorgverblyf bied in Kirkwood, 'n dorpie op die oewer van die Sondagsrivier. Die gastehuis bied gaste 'n sentraal geleë vakansie en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n avontuurlike wegbreek.

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n slaaparea en 'n badkamer. Die slaaparea is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof en 'n oondjie, yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 2 gaste. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n duik in die gemeenskaplike swembad neem en gesellig rondom die braai-areas verkeer. Vir diegene wat die area wil verken, is visvang, staptoere, verskeie restaurante en wildkyk binne maklike bereik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Desiree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 38 John Street, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lekkerkuier het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 John Street, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21277c15b442e263f5381b9316026b26ab42f902253009f3f1b2bdc6eda83d78320c65648b8c9b61d1887aed9f51a2961511?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 38 John Street Kirkwood 6120 Oos-Kaap 021 201 8901 10:00-21:00 10:00 -33.395865880329 25.444729317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang