Lekkerkuier
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 John Street, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Lekkerkuier is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Kirkwood. Die eenheid is ideaal vir sakereisigers wat op soek is na oornagverblyf.
Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die leefarea is oopplan en het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n broodrooster toegerus.
Lekkerkuier word deur sonkrag aangedryf en dus nie deur beurtkrag geraak nie.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, parkeerplek op die perseel en 'n gemeenskaplike swembad en braai-area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Desiree Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 38 John Street, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
- Gaste dink Lekkerkuier het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 John Street, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang