Successfully reported
+36

Leliehoek

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Steyn Steet, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Leliehoek is 'n gerieflike kothuis in Clarens en dit grens aan die Clarens Bewarea met lieflike voetslaanroetes. Dis 'n rustige wegbreekplek uit die stad en gaste kan lekker ontspan.

Dié kothuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n toegeruste kombuis en 'n leefarea. Alle linne, handdoeke, seep en toiletpapier word voorsien. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede kamer het 'n dubbelbed. Die derde kamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n toilet en 'n wasbak, die tweede badkamer het 'n bad en 'n wasbak en die derde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitkamer het gemaklike banke.

Die kothuis lei na 'n lieflike stoep met sitplek en braaigeriewe. Die stoep kyk uit oor die omheinde tuin. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die verblyf is troeteldiervriendelik en gaste moet die eienaars in kennis stel as hulle hulle troeteldiere gaan saambring.

Leliehoek is binne loopafstand vanaf winkels en restaurante. Clarens bied stap- en voetslaanroetes, 4x4-roetes, riviervlotvaart en besienswaardighede soos die Basotho Cultural Village en meer.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Bad

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Gawie L
Saam met vriende
5.0
Absoluut uniek en perfek. Leliehoek is perfek vir wegbreek na Clarence toe. Buite die dorp, baie naby die dam en watervalle. Die mooiste sandsteen pla...
Sien meer
Okt 2025
Adrian G
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker en super rustig. Lieflike plek en uitsigte. Reg by ingang na staproetes in die reservaat. Helen het ons so goed ontvang.
Okt 2025
Ab V
Saam met lewensmaat
5.0
Net een woord fantasties! Baie, baie lekker gebly, dit is heel eenkant van die dorp geleë, reg langs die staproetes, baie rustig en doodstil. Die plek...
Sien meer
Aug 2025
Yolande L
Gesin met tieners
5.0
Rustig. Ongelooflik rustig, Tannie Helena baie gasvry.
Mei 2025
Duncan M
Gesin met klein kinders
5.0
Central and quiet. We love Leliehoek's location, close enough to walk to town, and right by the cycling and walking trails around Clare...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 1 Steyn Steet, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Leliehoek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Steyn Steet, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62fe9106221a3b6bf1142474f39791abecd2938b0d199397832b754df720efe808b8e00d83d583ca0fa0a417e2e21c3e66cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 71 5 1 5 1 Steyn Steet Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.517781434925 28.409356929282
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang