Lemón Villa
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R101, Roodekuil-plaas Erfdeel 68, Bela-Bela, 0480, Gauteng
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lemón Villa is 'n ruim grasdak-vakansiehuis wat net buite Bela-Bela geleë is. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek omring deur die natuur.
Dié huis het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers, albei met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met mini-oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek. Gaste word ook aangebied met gratis WiFi.
Buite is daar 'n onderdak-patio-area met sitplek, 'n etenstafel, braaigeriewe, 'n privaat plonspoel en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is net 7 km vanaf Bela-Bela, waar daar winkels en restaurante is om te besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Adrie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- R101, Roodekuil-plaas Erfdeel 68, Bela-Bela, 0480, Gauteng
- Gaste dink Lemón Villa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R101, Roodekuil-plaas Erfdeel 68, Bela-Bela, 0480, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang