Lemon Tree B&B
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 9 Lynton Road, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Lemon Tree B&B is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Kloof, Durban. Die instansie is ideaal geleë 30 minute se ry vanaf die strand, Ushaka Marine World, Durban CBD en ander besienswaardighede.
Dié smaakvol versierde gastehuis beskik oor 4 gastekamers wat op 'n B&B-basis bespreek is, en 'n kothuis. Elke kamer het sy eie privaat ingang, en is ingerig met 2 enkelbeddens, dubbel- of koningingrootte-beddens, met 'n en suite-badkamer. Die kothuis beskik oor hitte- en eetgeriewe. Al die kamers het 'n tuin-uitsig. Gratis WiFi-internet word op die eiendom voorsien.
Die gastehuis bied ook 'n swembad om 'n verfrissende duik in te neem, en veilige gratis parkeerplek op die perseel. Lughawe-transfers kan op versoek gereël word.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 9 Lynton Road, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Lemon Tree B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 9 Lynton Road, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang