Lemon Tree B&B
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Lynton Road, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lemon Tree B&B is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en in Kloof, Durban geleë is. Die instansie is ideaal geleë, net 30 minute se ry vanaf die strand, Ushaka Marine World, Durban se middestad en ander besienswaardighede.
Dié gastehuis is smaakvol ingerig en beskik oor 4 B&B-gastekamers en 'n kothuis. Elke kamer het sy eie privaat ingang, 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed, sowel as 'n en suite-badkamer. Die kothuis is toegerus om maaltye warm te maak. Al die kamers het tuinuitsigte. Gratis WiFi word voorsien op die perseel.
Die gastehuis bied ook 'n swembad en gratis parkeerplek op die perseel. 'n Lughawe-pendeldiens kan op versoek gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 9 Lynton Road, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Lemon Tree B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Lynton Road, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang