Successfully reported
+7

Lemon Tree Guest Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 329 Lyster Avenue, Featherbrooke Estate, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lemon Tree Guest Cottage bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde gaste-kothuis op die Featherbrooke Landgoed in Krugersdorp. Die landgoed is onder die Roodekraans Ridge langs die Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin.

Die kothuis is op 'n woonerf waar die eienaars ook woon en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kothuis het 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Die kothuis het lugversorging, 'n kluis vir waardevolle items, 'n elektriese kombers, yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.

Die eiendom is 22,6 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Wieg van die Mensdom, Silverstar Casino, Cradlestone Mall en Krugersdorp Wildreservaat in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Helena V
Saam met lewensmaat
5.0
Neat, clean and very safe. Perfect for an overnight stay. Neat and very comfortable for a one night stay. The owner is always friendly ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Maria P
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en baie gemaklik. Dit was baie aangenaam, skoon en netjies. Baie gemaklik, sal dit definitief weer gebruik.
Mrt 2025
Chris B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte oornag plek. Perfek, met meer as wat nodig is vir 'n nag se oorslaap. Baie netjies en skoon. Ons is deurlopend van inligting verskaf rakende ...
Sien meer
Okt 2024
Marne J
5.0
Heerlike verblyf. Dit is 'n veilige, rustige area. Sal definitief weer daar gaan oorslaap.
Apr 2024
Ria P
Besigheidsreis
5.0
Puik diens. Bongani het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ons het baie lekker gebly.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rabia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 329 Lyster Avenue, Featherbrooke Estate, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Lemon Tree Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 329 Lyster Avenue, Featherbrooke Estate, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7df5ad71681ad2b87179082bd4e4806bee23a1a93e5b904eb6c89ec597ca56ae0bbd92707d3e5bfff4e535b435feb9f52d88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 329 Lyster Avenue Featherbrooke Estate 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.079603 27.84152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang