Successfully reported
+25

Lemon Tree House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Roche Bonne Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 850 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Geleë in die hartjie van Plettenbergbaai en binne loopafstand van 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe, bied Lemon Tree House luukse akkommodasie, ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende.

Die ruim huis bied slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders in 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die derde slaapkamer bevat 'n stapelbed en 'n ekstra stapelbed slegs vir kinders, terwyl die vierde slaapkamer met 2 enkelbeddens gemeubileer is. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die sitkamer, wat van die kombuis af lei, het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel. Gratis WiFi word voorsien.

Buite kan gaste maaltye geniet op die gemeubileerde patio met 'n ingeboude braai-area. Die eiendom beskik ook oor 'n swembad en 'n borrelbad, perfek vir ontspanning. Veilige parkering is beskikbaar vir die duur van die verblyf. Central Beach is 1.4 km weg, en Whale Point Lookout Point is 2.5 km vanaf die eiendom.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Stapelbed

1 x Kinderstapelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Lauren Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 14 Roche Bonne Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lemon Tree House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Roche Bonne Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf757ccd4d1fb6fb56305df30e17d3e16b9e85ab8106c53ab18d6df48200ecd77c1ab5714a05485560c0906f8626d4518e2ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 14 Roche Bonne Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -34.066640297157 23.370052071164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang