Lemon Tree Lane
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 14 Mill Park Road, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lemon Tree Lane is in 'n rustige tuinwoonbuurt in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë naby alle geriewe, insluitend winkelsentrums, skole, hospitale, restaurante, sportvelde en ons is net 15 minute se ry vanaf die lughawe en die strand.
Ons het 8 luukse en suite-slaapkamers, elkeen met 'n kombuisie wat bestaan uit mikrogolf, broodrooster, ketel en 'n yskassie wat ten volle toegerus is. Dit het ook 'n TV met DStv, lugversorging en 'n privaat ingang na elke kamer. Veilige parkeerplek en 'n swembad op die perseel. Ontbyt word elke oggend in ons eetkamer bedien met 'n Kontinentale sowel as 'n gekookte ontbyt vir elke gas.
Lemon Tree Lane is 'n 5 Ster gastehuis wat al 15 jaar bestaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 14 Mill Park Road, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Lemon Tree Lane het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 14 Mill Park Road, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang