Lentehof Guesthouse
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andrew Murray Street, Bultfontein, 9670, Vrystaat
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lentehof Gastehuis is in die rustige Bultfontein geleë en bied gemaklike akkommodasie, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die bekoorlike huis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n eetkamertafel met 6 sitplekke.
Buite kan gaste die braai-area geniet, en veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Bultfonteindam 1.8 km weg en die Albatross Roadhouse Gholfklub is 3.8 km weg.
Ligging
- Andrew Murray Street, Bultfontein, 9670, Vrystaat
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andrew Murray Street, Bultfontein, 9670, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang