Successfully reported
+151

LEO Sky Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leo Sky Farm, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

LEO Sky Gastehuis is 'n bekoorlike gastehuis in die hartjie van die wingerde in Simondium, net buite Paarl. Die eiendom bied 'n rustige wegbreekplek omring deur natuurlike skoonheid, wat dit ideaal maak vir 'n ontspannende verblyf in die Kaapse Wynlande.

Verblyf word in 'n verskeidenheid kamers voorsien, elk met sy eie slaapkapasiteit. Alle eenhede is gemeubileer met gemaklike beddens en privaat badkamers. Vars linne en handdoeke word voorsien, en elke eenheid sluit 'n TV, mini-yskas en 'n koffiestasie in vir ekstra gerief.

Gaste is welkom om gebruik te maak van 'n gemeenskaplike kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n knus gedeelde sitkamer met 'n kaggel, en gratis WiFi is beskikbaar regdeur die eiendom.

Die gemeenskaplike buite-areas bied 'n heerlike ruimte om te ontspan, met patio's wat braaigeriewe insluit, 'n gemeenskaplike eetarea en 'n sprankelende swembad waar gaste kan ontspan en die rustige omgewing kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieth Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 36

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Leo Sky Farm, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • Gaste dink LEO Sky Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leo Sky Farm, Simondium, 7670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5448a3c328838c1582852ad0c97bcf7ad9d14dee4b4dc0ee84dfe744df970a0544e6175188f3c6d8590e542d2e9964d55a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Leo Sky Farm Simondium 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.829606455609 18.942790031433
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang