Leonessa
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Daniel Malan Avenue, Florida Park, Roodepoort, 1709, Gauteng
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Leonessa is 'n bekoorlike woonstel wat 'n warm en verwelkomende atmosfeer bied, ideaal vir 'n ontspannende wegbreek vir 2 in Roodepoort.
Hierdie oopplan-woonstel is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, wasmasjien, sowel as eetgerei en breekware in. Die leefarea spog met 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Met stylvolle meubels en 'n pragtig versierde interieur, sal gaste verseker tuis voel. Geleë in die rustige buurt van Florida Park, bied hierdie woonstel 'n vreedsame toevlugsoord weg van die gewoel van die alledaagse lewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Mary-Jane Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 45 Daniel Malan Avenue, Florida Park, Roodepoort, 1709, Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Daniel Malan Avenue, Florida Park, Roodepoort, 1709, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang