Leopard Lily
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 117 Rissik Street, Kannonierspark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R860 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Leopard Lily is in Potchefstroom geleë. Potchefstroom is geleë in die Noordwes Provinsie, op die oewer van die Mooirivier sowat 120 km suidwes van Johannesburg en 45 km noordoos van Klerksdorp.
Verblyf beskik oor 3 kamers wat geskik is om tot 6 gaste te akkommodeer. Die kamers is smaakvol gemeubileerde en suite-kamers, elk met hul privaat ingange en stoepe. Elke kamer is geskik vir semi-selfsorgdoeleindes en is toegerus met 'n elektriese kombers, broodrooster, waaier, strykyster met strykplank, yskas, mikrogolfoond, hotelpakket DStv, WiFi wanneer 'n verbinding beskikbaar is.
Ontbyt is opsioneel en is en is nie by die kwotasie ingesluit nie. 'n Spesifieke keuse van ontbyt of ontbytpakkie kan twee dae voor aankoms bestel word om vars bestanddele te verseker
Die instansie is binne stapafstand van die NWU en SANW, Medi Clinic, Jonker Sailplanes en studentebesigheidsentrum, restaurante, koffiewinkels, kroeë en wegneemetes af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Shoana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 117 Rissik Street, Kannonierspark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Leopard Lily het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 117 Rissik Street, Kannonierspark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang