Successfully reported
+68

Leopard Mountain Safari Lodge

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manyoni Private Game Reserve, 61 km from Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R20 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Leopard Mountain Safari Lodge word deur sonpanele aangedryf en is ’n Groot 5-lodge wat deur 'n familie bestuur word in die Manyoni Privaat Wildreservaat wat sowat 23 500 hektaar groot is. Dit bied vrede en rustigheid met vriendelike gasvryheid. Die lodge bied 'n skouspelagtige uitsig oor die Zoeloeland, van die rivier af tot by die Lebombo-berge in die verte.

Verblyf word in 9 luukse suites gebied. Elke goed ingerigte suite het 'n hangmat, buitestort en ’n privaat plonspoel op die klipheuwels met ’n uitsig oor die rivier. Die gesogte sjef sal aanloklike fynproewerskosse voorberei gepaard met 'n bottel wyn uit die wynkelder wat al vele toekennings ontvang het.

Die Groot 5 Safari-rit neem gaste deur die ongerepte bosveld en kronkelende riviere wat deur die inheemse woud loop, ’n voëlkykersparadys. Die begeleide stapsafari's bied ’n intieme ervaring met die Afrika-bosveld, die Groot 5 en plekke wat nie met voertuie bereik kan word nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hayley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Manyoni Private Game Reserve, 61 km from Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Leopard Mountain Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 20 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 20 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 20 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manyoni Private Game Reserve, 61 km from Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5905bbdc1dfc8977974a6818e33ce2181e9de32fdba2828faa2154db050e9b3abf1526235d9a416abd8cd101392d079c9da5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R20 000 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Manyoni Private Game Reserve 61 km from Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.813819280461 32.031584314156
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang