Successfully reported

Leopard Ranch

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nicole E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Tranquility and comfort. Stunning! Enjoyed every second. Can't wait to go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hernéne D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Bosveld rustigheid. Ons het heerlik by Leopard Ranch gebly. Die chalet is goed ingerig met sy eie boma. Die chalets is naby aan die swembad en speelplek. Dankie, vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidé D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rus vir jou siel - luukse verblyf! Uitstekende, goed toegeruste tent. Silwerskoon en pragtig! Bestuurder baie gasvry en hulpvaardig! Heerlik gebly - sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie diere gesien, vis gevang, lekker gebraai, gelag en lekker geslaap. Ongelooflik lekker gebly. Ongelooflik mooi. Vriendelik. Baie diere gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annekie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Simply the best. Absolutely amazing, the best stay in the bushveld for sure. The manager really went out of his way to make us feel welcome. We also met the owners, also very special people that know how to treat their guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornell S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Heerlik rustig en stil. Mooi wêreld en wild. Ons het baie gemaklik gebly en die naweek baie geniet. Dit was rustig en stil. Fasiliteite is baie netjies en stylvol. Die tente is ruim en goed toegerus. Die gasheer is aangenaam vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Fantasties. Ons het dit geniet, baie rustig. Vanaf ons bespreking gemaak het totdat ons uitgeboek het, het ons goeie diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Irene G
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Rustig en aangenaam. Baie rustig, die tent is luuks. Nicholas, die plaasbestuurder, is baie aangenaam. Ongelukkig het die toilet gelek en kon dit nie behoorlik herstel word nie. Die badkamer was onder water. Nie aangenaam om met 'n drippende water geluid te slaap nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Leopard Ranch
Geagte Irene, Ek vra graag om verskoning vir die ongerief wat julle ervaar het gedurende julle besoek aan Leopard Ranch en wil julle graag 'n gratis naweek aanbied wat julle in die nuwe jaar kan geniet. Ek verneem graag van u, wanneer dit vir julle geleë sal wees, dat ek vir julle die bespreking kan bevestig. Vriendelike groete

Michael P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Privaat netjies en lekker. Douw en die span maak dit lekker, baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 380
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 380
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melk Rivier Road, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11bfa404cdd8a7d01a1791306fdceb812b7c0080ddadc5899ae16a956062e173567a2578d81d6a714f36780fac332b90cab7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 Melk Rivier Road Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.030923 28.354248
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang