Leopard Tree Bed & Breakfast
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 7 Jasmay Place, Nahoon Valley, East London, 5201, Oos-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Leopard Tree Bed & Breakfast is in Nahoon Valley, ’n voorstad van Oos-Londen geleë. Die perseel is slegs 15 km vanaf Oos-Londen se lughawe. 
Verblyf word in 5 elegante kamers gebied. Gratis WiFi is beskikbaar. Alle eenhede bied ’n platskerm-TV met satellietkanale en Netflix, asook ’n privaat badkamer met komplimentêre toiletware. 
Ontbyt is elke oggend beskikbaar en sluit kontinentale en buffet-opsies in. Die B&B bied ’n swembad. ’n Braai en terras is beskikbaar. 
Die B&B het ’n groot semi-onderdakstoep waar gaste kan braai. Ander geriewe sluit ’n tuinterras, onderdakstoep met buitemeubels en ’n swembad in. 
Hemingways Mall is 5 km van die verblyf af en die Vincent Park Winkelsentrum is 4 km ver.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Edward / Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 7 Jasmay Place, Nahoon Valley, East London, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink Leopard Tree Bed & Breakfast het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 7 Jasmay Place, Nahoon Valley, East London, 5201, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang