Successfully reported
+51

Leopard Tree Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Republiek Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Leopard Tree Guesthouse bied gaste gerieflik gemeubileerde verblyf in Springbokm met maklike toegang tot die N7 en die R355.

Die gastehuis bied gaste kamers en 'n selfsorg-eenheid wat tussen 2 en 3 mense kan akkommodeer. Die eenhede het lugversorging vir gerief en is ingerig met dubbelbeddens of enkelbeddens, en het en suite-badkamers met storte en toilette. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien.

Elke eenheid is toegerus met 'n klein kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en die selfsorg-eenheid het ook 'n tweeplaatstoof en oond. 'n TV met 2 sekere DStv-kanale, en WiFi-toegang is in elk van die eenhede beskikbaar.

Sommige van die kamers vorm deel van die hoofhuis, maar het hul eie privaat ingange, en let asseblief daarop dat rook nie in enige van die eenhede toegelaat word nie. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad, en die kroeg en braai-area is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Wal-Teesha C
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. It was very nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Stefan N
Saam met vriende
5.0
Als wat ek wou hê na 'n langdag se reis. Awesome plek. Lekker braai area.
Okt 2024
Abrie V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasies. Ons het 'n hartelike ontvangs deur Hanneli, die eienares. Netjiese akkommodasie met die nodige om gerieflik te kan oorbly. Sjokolade en geb...
Sien meer
Sep 2024
J.t. F
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige wegbreek. Leopard Tree Guesthouse is 'n wonderlike plek om te bly in Springbok. Die kamers is skoon, gerieflik en baie stylvol ingerig. Die sw...
Sien meer
Sep 2024
Annamarie O
Saam met vriende
5.0
Lekker oorslaap plek. Sien sterre.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 21 Republiek Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Leopard Tree Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Republiek Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bcadff2827bebc495b6d8f749319a1e94c48eb99b6098528473ad6c0713fc9a57d1377df4444753f98e6dabb82e53fe48d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 96 5 1 5 21 Republiek Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.659580219559 17.893433636039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang