Successfully reported

Leopard’s View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Kirstin V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Just beautiful. Breathtaking views. The accommodation had everything we needed. It was just an overall lovely stay, one we hope to repeat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucille
Leopard’s View
Thank you, Kirstin. We are glad you enjoyed it! We are looking forward to hosting you again.

Anna P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Hemel op aarde. Wow wow wow! Pragtig! Sielskos! Sal vir seker weer gaan (net langer die keer).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Natuur, view, rustigheid. Baie lekker gebly. Amazing views. Sal vir seker oorweeg om weer te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Ongelooflikste uitsig van die oggend tot die aand. Ons het ongelooflik lekker gebly in Leopards View. Die huis is cozy en gebou rondom die view. Die kombuis en leefareas voel ruim; alles wat jy nodig het, is daar. Ons kinders het heerlik op die rotse agter en voor die huis gespeel. Ons het veilig gevoel en onmiddellik ontspan. Die gedruis van die see en die skouspelagtige branders het ons heel dag besig gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaylan G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Amazing, comfortable and relaxing. We had such an amazing weekend at Leopards View. The house was so beautiful and clean. The view was the best part of it all. We made sure to take enough pictures to capture every moment. It was so relaxing. We will definitely return sometime in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice G
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Lovely break in an amazing location. We really enjoyed our stay at Leopards View. It is fairly basic but comfortable and clean. Of course, the views of the sea make up for almost anything! Really special location. We were 4 adults and the 3 bedrooms were fine (except maybe the plastic undersheets on the single bed in the 'kids' room). I probably wouldn't stay here for much longer than 2/3 nights, but it was perfect for a weekend. The WiFi was not very good - in case you're wanting to work while staying there. Managing agents were great with communications.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Stunning location! A wonderful place to relax and recharge. Leopard's View was the perfect getaway. Just what we needed to unwind and relax. We will definitely be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mike C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2025

Lekker stay. Wonderful stay, it was cozy, the fireplace is a plus. I just hope maybe they can fix the shower door and shower head in the guest bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre H
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2025

Lekkerste see uitsig. Baie lekker , mooi seefront.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

James V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2025

Ons het verder lekker gekuier. Die huis se ligging is asemrowend, op die see. Maar daar sal bietjie meer aandag aan die netheid gegee moet word.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 502

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3378 Mermaid Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3514ada14e3b2e6ebf914129bdf7801fe9fb9d612aa40d592582b11f1a2075d2b800c10184ff67656e9ad70af887594ea0c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 3378 Mermaid Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.36136767656 18.962304757672
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang