Lerea House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Ring Road, Vaal Marina, 1945, Gauteng
- Vanaf R3 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lerea House is in die skilderagtige dorpie Vaal Marina, bekend vir sy asemrowende kuslyn langs die Vaaldam, geleë en bied onvergeetlike verblyf aan gesinne of groepe vriende.
Verblyf word in die hoofhuis en die kothuis, elk met privaat badkamers, gebied. Die kamers het knus beddens, sagte duvets en skoon linne. Elke eenheid het sy 'n privaat ingang, kombuisgeriewe, eetareas en leefareas. Daar is ook TV's met toegang tot Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan die gedeelde braai-area en swembad geniet. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die area bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, insluitend visvang, fietsry, stap, kanovaart en bootvaart op die Vaaldam. Gaste kan ook pieknieks te midde van pragtige landskappe geniet terwyl kinders ure se pret by die speelgrond geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Reachout Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 90 Ring Road, Vaal Marina, 1945, Gauteng
- Gaste dink Lerea House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Ring Road, Vaal Marina, 1945, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang