Leriba Lodge 425
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Copper Street, Unit 425 Hans Merensky Golf Estate, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Leriba Golf Lodge U425, geleë langs die 5de skoonveld van Phalaborwa Gholfbaan, voorheen bekend as die Hans Merensky Gholfbaan. Hierdie lodge is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende aangesien hierdie eiendom perfek oor die gholfbaan en wild uitkyk.
Hierdie eiendom bied gaste die opsie van 5 gastekamers wat elk met 2 enkelbeddens ingerig is. 'n Bad en stort is in elke en suite-badkamer beskikbaar.
Alle gaste het volle toegang tot die oopplan-leefarea met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv.
Die kothuise het lugversorging en sluit gratis WiFi, 'n yskassie en 'n TV met DStv in. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Buite is 'n gedeelde patio met 'n buite-etenstafel wat na 'n tuin met braaigeriewe lei. Gaste kan in die swembad afkoel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 Copper Street, Unit 425 Hans Merensky Golf Estate, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Copper Street, Unit 425 Hans Merensky Golf Estate, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang