Leruo's Guesthouse
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Tafelberg Street, Carters Glen, Kimberly, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Leruo's Guesthouse is in 'n stil woonbuurt in Kimberley geleë en bied gemaklike akkommodasie vir beide vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis is gerieflik naby winkels, restaurante en hooftoegangsroetes geleë.
Verblyf word in verskeie gastekamers aangebied. Elk van die 7 Koningkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en stort. Elk van die 2 Koninginkamers bevat 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en handstort. Alle kamers is toegerus met lugversorging, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met stromingsdienste en gratis WiFi.
Gaste kan ontspan in die gemeenskaplike swembad of die tuin geniet. Geriewe op die perseel sluit in veilige parkering, 'n wasgoeddiens en konferensiegeriewe soos 'n konferensiesaal, vergaderkamers, projektors en witborde.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 32 Tafelberg Street, Carters Glen, Kimberly, 8301, Noord-Kaap
- Kapasiteit: 18 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Tafelberg Street, Carters Glen, Kimberly, 8301, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang