Successfully reported

Les Dauphine 6

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.8
Rudolph W
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Fantasties gewees in alle opsigte. Baie lekker gebly, alles is 5/5, 10/10. Fantasties gewees in alle opsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Les Dauphine 6
Thank you very much for leaving a review of our property. Kind regards, Ballito Accommodation

Eugene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Ek kan eenheid 6 Les Dauphine absoluut aanbeveel. Ek sal enige tyd weer daar bly. Die eenheid was uitstekend ingerig (selfs kristal wynglase!). Die kompleks is goed onderhou. Die naaste strand was ongeveer 300 m weg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Les Dauphine 6
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle die eenheid en die kompleks so baie geniet het. Dit is vir ons heerlik om te weet dat die fyn detail, soos die kristal wynglase, opgemerk en waardeer is. Ons sien daarna uit om julle weer in Eenheid 6 Les Dauphine te verwelkom – julle is altyd welkom!

Anonieme gas
Kort verblyf
4.0
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ballito Accommodation
Les Dauphine 6
Baie dankie vir u terugvoer en dat u die tyd geneem het om hierdie aspekte met ons te deel. Ons waardeer dit opreg, aangesien dit ons help om aanhoudend te verbeter en 'n beter ervaring aan al ons gaste te bied. Nogmaals dankie vir u waardevolle terugvoer. Ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom en u 'n selfs aangenamer verblyf te bied. Vriendelike groete,

Gerrie S
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mrt 2025

Uitsig baie mooi en alles werk baie goed. Die verblyf was goed, plek is netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ballito Accommodation
Les Dauphine 6
Thank you very much for leaving a review of our property. Please let us know if there is anything we can do to improve our services. Kind regards, Ballito Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 365

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 726
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 726
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 726
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Ocean Drive, Dolphin Coast, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc892bec62cac2654f5b71ac023dabaaa1f9b7edc227e98f121171fee265092067aea548c8e5a54ffc2c269414ecdf0d060b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 726 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 86 Ocean Drive Dolphin Coast 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.519533158211 31.227480292923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang