Successfully reported
+64

L'Escalier 206

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: L'Escalier 206, 9 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

L'Escalier 206 is 'n selfsorgwoonstel op die tweede vloer van 'n gebou in die kusdorpie Amanzimtoti in KwaZulu-Natal. Die woonstelblok, met die strand en die strandmeer aan weerskante, is die ideale keuse vir 'n wegbreek of vakansie by die see.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n bababedjie beskikbaar. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, lugbraaier, oond, wasmasjien en droër, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het groot leunstoele, rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid het ook 'n balkon met ingeboude braaigeriewe.

L'Escalier 206 het 'n see-uitsig van die balkon, sitkamer en hoofslaapkamer af en is loopafstand vanaf die hoofswemstrand via die promenade.

Die woonstel het net 1 aangewese onderdakparkeerplek, en bykomende voertuie sal ongelukkig buite die kompleks in die oop maar veilige area met veiligheidswagte parkeer moet word.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en is reg langs die strandmeer geleë. Dis ook naby 'n kroeg, restaurant, kruidenierswinkel en die strand.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Kalya Solomons S
Gesin met tieners
5.0
Excellent. I want to thank Roland. Our stay was blessed and everything was in good order.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Devanagie P
Gesin met klein kinders
5.0
Spectacular views and the best host ever! We had such an amazing stay. The apartment was spacious, clean and had everything we needed; ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Nico B
Gesin met tieners
5.0
Was heerlik en baie veilig geleë. Baie lekker gebly en naby winkels en vermaak area.
Des 2024
Stephanie L
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties! Ons het heerlik gebly! Die uitsig is pragtig en daar is strandtoegang (nie vir swem nie) reg voor die woonstelblok. Ons kom beslis weer.
Des 2024
Ricardo P
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely. We really enjoyed the stay; it was lovely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Roland Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • L'Escalier 206, 9 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink L'Escalier 206 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: L'Escalier 206, 9 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmNzdhYjQyLTdkZWEtNDVkOC05YzEzLTYyYjJmOGNhN2JkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 6) 92 5 1 5 L'Escalier 206 9 Beach Road 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 08:00 -30.057384708001 30.883829561041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang