At-Let Se Plek
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n eetarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuisie, insluitend 'n mikrogolf, Nespresso-masjien, yskassie, eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met gratis wifi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
Enige breekskade is die gaste se verantwoordelikheid.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie privaat kamer is ideaal vir 'n solo-reisiger en bied slaapplek vir 1 gas. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n driekwartbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gratis toiletware word voorsien. Die kamer is toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster en mini-yskas, asook sy eie eetgerei, borde, bekers en glase vir ekstra gerief. Bykomende geriewe sluit in 'n slim-TV, gratis internettoegang, 'n privaat ingang en 'n pragtige tuinhoekie met buitemeubels om die rustige omgewing te geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe vertoon op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
Enige breekskade is die gaste se verantwoordelikheid.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 privaat kamers. Die eerste kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede met 'n dubbelbed en die derde met 2 enkelbeddens. Gaste deel toegang tot 'n gemeenskaplike badkamer met 'n bad, stort en wasbak. Gratis toiletware word vir gerief voorsien. Gaste het toegang tot 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis met 'n stoofplaat, oond, yskas en kombuisware. Die gedeelde leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n platskerm-TV en stromingsdienste. Tee- en koffiemaakgeriewe en 'n klein verwelkomingsbederfie is ingesluit. Buite kan gaste 'n ruim braai- en vermaaklikheidsarea geniet, perfek vir ontspanne sosialisering.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Enige breekskade is die gaste se verantwoordelikheid.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 23 Woltemade street, Jeffreysbay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang