Successfully reported
+25

Let the good times roll

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Arago Road, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Let the good times roll is 'n bekoorlike vakansiehuis en kothuis in Kaap St Francis geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir 'n gesin wat vakansieverblyf soek binne 2,5 km vanaf Blouvlagstrand.

Verblyf word gebied in 2 eenhede van gerieflike selfsorgverblyf in Kaap St Francis.

Die eerste eenheid is 'n tweeslaapkamerkothuis met 'n oopplan-sitkamer/kombuisarea, 'n dek met 'n ingeboude braai, en geriewe soos gratis DStv, WiFi en 'n omskakelaar vir 'n ononderbroke kragtoevoer.

Die tweede eenheid is 'n 4-slaapkamerhuis met 4 en suite-badkamers wat tot 8 volwassenes en 2 kinders akkommodeer. Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis, 'n ruim leefarea met 'n TV en DStv, 'n patio met deure, hoëspoedveselinternet en 'n omskakelaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Saskia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 6 Arago Road, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap
  • Gaste dink Let the good times roll het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Arago Road, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf02ed114cebc687028d8bcf63617451887279f68da1e0deaa5aa23c68177f9f307f9d57a404d48b218d837246e632c09fae9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 6 Arago Road Cape St Francis 6313 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.196503105971 24.834285477525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang