Successfully reported
+124

Lethabo Lodge

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Rietspruit R101, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lethabo Lodge bied selfsorgverblyf op 'n rustige plaas aan die voet van die Kranskopberg in Modimolle. Die plaas is maklik bereikbaar via hoofweë en is die tuiste van oorvloedige voëllewe, inheemse flora en vrylopende wild.

Ideaal vir paartjies, gesinne of groepe vriende, bied die lodge 'n reeks vrystaande chalets en kothuise om aan verskillende behoeftes en begrotings te voldoen. Elke eenheid is gemeubileer met gemaklike beddens, en badkamers is toegerus met 'n bad of 'n stort. Alle kothuise het goed toegeruste kombuise met gasstowe (geen oonde nie), privaat braaigeriewe en toegang tot WiFi.

Gaste kan die gedeelde plattelandse swembad, 2 plaasdamme en rustige tuine geniet. Aktiwiteite sluit in stap, voëlkyk, wildkyk en visvang.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Vanessa N
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Rustig, netjies en 'n lekker wegbreek van die besige stadslewe. Die eienaars was vriendelik en verwelkomend! Sal definitief weer bespreek.
Aug 2025
Anina V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike ruskans in die bos. Wat 'n verrassing! Ons het so lekker ontspan in die stilte. En die stappery geniet. Die chalet is baie mooi ingerig en sk...
Sien meer
Mrt 2025
Peter P
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Besides the weather, we enjoyed our time at Lethabo Lodge.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Adriaan J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, privaat en die moeite werd. Baie lekker en privaat, daar is 'n winkeltjie vir ys/hout en so paar ander goed. Die pizza is amazing.
Des 2024
Dellene V
Saam met lewensmaat
5.0
This was amazing. If it is a break you need from everyday noise, people, and life, this is the place you need to be. It is very quiet a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Nicolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Farm Rietspruit R101, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Lethabo Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Rietspruit R101, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ad02a1ecb6bc8105477d2073ca792ff150ec251c371db07db75cf124ae8ee91d6f6b54f9004bfcee9311ea911c61b29d521?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Farm Rietspruit R101 Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.648036177356 28.422164618969
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang