Successfully reported

Lethabong Lodge -Camping Site

Kampeer/karavaan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Megan R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Wonderful weekend away. This is the first place we have been that looks exactly like the pictures advertised. Theo went over and above to assist us with a gas bottle. Very kind and friendly service. The lifeguards are alert and proactive and are always on the lookout. Very impressed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Onvergeetlik! Wat 'n fantastiese blyplek! Die mense is vriendelik, die plek is pragtig en die aktiwiteite is van die hoogste gehalte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

5 ster ervaring. Pragtige oord. Skoon en netjies, personeel is absoluut sterre. 5 uit 5 vir Lethabong Lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Baie rustige en lekker vakansie. Lethabong is so 'n oulike en rustige plek, baie netjies en gerieflik. Die dames daar was sommer baie hulpvaardig en het selfs vir ons gehelp om na 'n groter staanplek toe te skuif, want ons het 'n dubbel-as karavaan. Daar is vir oud en jonk heelwat dinge om te doen. Die staanplekke is groot en die badkamers baie netjies. Die hele opset van die oord en sy fasiliteite is regtig puik. Ons het nie eers nodig gehad om dorp toe te ry nie, alles was gemaklik op die oord beskikbaar. Die pad na die oord self het dalk 'n bietjie hulp nodig na al die reën, maar dis 'n gedeelde pad en nie net die oord se verantwoordelikheid nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2025

Rustig en ontspanne. Bosveld lug, sterre, stilte wat wil jy meer hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erica S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Amazing. Staff was great, stay was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 174 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Maritikloof, 380KQ Rooiberg, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa916ecb36134a6407eb5f63d36f46f58d2a867bed3d6edb67b31ec44f9ee2ef88fb8cf08e7b12d3a892024d82a7f4ad8e820?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Farm Maritikloof 380KQ Rooiberg 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.694444444444 27.505222222222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang