Successfully reported
+73

Lethabong Lodge

  • Kapasiteit: 108 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Maritikloof, 380KQ Rooiberg, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lethabong Lodge is 'n eko-vriendelike toevlugsoord in 700 hektaar wildernis naby die Waterberge en Thabazimbi, minder as 2 uur vanaf Johannesburg en Pretoria.

Verblyf sluit selfsorg-lodge-kamers en selfstandige safari-tente in, elk met goed toegeruste kombuisgeriewe, en suite-badkamers en lugversorging. Die safari-tente beskik oor privaat plonspoele, braai-areas en vuurputte, terwyl die lodge-kamers privaat balkonne met piekniekbanke en gasbraaiers het.

Kampeerplekke is ook beskikbaar vir avontuursoekers.

Geriewe op die perseel sluit 'n wasgoeddiens (bykomende fooi) en 'n veilige parkeerarea met 24 uur-sekuriteit in. Gaste het toegang tot 'n speelpark en speletjieskamer wat glybane, 'n roeimotorbaan, 'n springkussing, 'n waterglybaan, swembaddens, pooltafels, tafelvoetbal en tafeltennis bied. 'n Gemeenskaplike piekniekarea met braaigeriewe en 'n snoepie is ook beskikbaar. Dagbesoekers is welkom teen 'n ekstra fooi.

Lethabong Lodge is die tuiste van verskeie spesies wild, insluitend kameelperde, wildebeeste, sebras en elande, asook diverse voëllewe. Gaste kan die area op begeleide wildritte verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jeanine V
Gesin met klein kinders
5.0
Best holiday. Absolutely loved our stay at Lethabong Lodge! The entire place is clean, neat, and so well maintained. The pools were spo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Anel M
Gesin met tieners
5.0
Thank you, we will visit again. We enjoyed the stay. Everything was perfect and what we expected.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Zelda P
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflike lekker! Wat 'n ongelooflike plek, ons verblyf was skoon, netjies en die kinders was nie een oomblik verveeld. Die staff was van die vrien...
Sien meer
Jul 2025
Andrea E
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gesinsverblyf. Baie lekker gebly. Alles wat jy benodig, word voorsien. Lodge is baie skoon en netjies, asook die verblyf. Sal beslis weer daar...
Sien meer
Apr 2025
Henry O
Saam met vriende
5.0
Beslis 'n moet en sal weer gaan. Baie lekker gebly, rustig tussen wild.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Farm Maritikloof, 380KQ Rooiberg, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Lethabong Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 108 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Maritikloof, 380KQ Rooiberg, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe98a0633d29435448dd5954e1469d975b242af298248427bccfc97ca9f96d2a7ffd328b39a7af07083b30c29c61b08a2750a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Farm Maritikloof 380KQ Rooiberg 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.695689 27.503734
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang