Letlotse Lodge Impala Cabin
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dinokeng Game Reserve, Boekenhoutskloof Road, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Letlotse Lodge Impala Cabin, geleë in die hartjie van die Dinokeng-wildreservaat, is 'n bekoorlike selfsorg-hut, ongeveer 9 km vanaf Hammanskraal. Hierdie hut bied gaste 'n intieme ontsnapping vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Hierdie lugversorgde hut bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12 en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n stapelbed slegs vir kinders onder die ouderdom van 12. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en mini-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitkamer is gemeubileer met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n koffietafel. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep wat direkte toegang bied tot die privaat braai-area, 'n piekniektafel, 'n vuurput en 'n buitestort. Gaste kan 'n duik in die gemeenskaplike swembad geniet of 'n piekniek langs die omheinde eendedam-area hou. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Etienne Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 48
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Dinokeng Game Reserve, Boekenhoutskloof Road, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Gaste dink Letlotse Lodge Impala Cabin het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dinokeng Game Reserve, Boekenhoutskloof Road, Hammanskraal, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang