Letoane @ Krugerpark
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 194 Kudu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 449 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Letoane @ Krugerpark is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis wat in die hartjie van die bosveld in Marlothpark geleë is. Dit is op die Krugerwildtuin se drumpel en bied 'n wonderlike ontsnapping van die stadsgewoel.
Dié verblyf bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer is onder en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Wit linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek en gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n lieflike onthaalruimte met 'n ingeboude braai en 'n swembad. 'n Buitestort is ook beskikbaar. Gaste kan ook die gereelde besoeke van diere geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Leseli Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 194 Kudu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Letoane @ Krugerpark het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 194 Kudu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang