Successfully reported

Letsatsi Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 164 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Eruka C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Bitter lekker sal definitief weer kom. Baie lekker gebly, alles was heerlik en die restaurant se kos was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Almal het probeer om dit so aangenaam as moontlik vir ons te maak. Heerlik gebly, baie dankie - pragtige, skoon plek met baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie ontspanne in luukse oord met vriendelike personeel. Ja, dit was baie heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewet G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Dit was so 'n puik ervaring, ons is DV weer binnekort terug! Letsatsi by VanRhynsdorp is een van die beste oornag-fasiliteite wat ons ooit besoek het. Die chalets is pragtig en baie smaakvol en hul terrein is puik uitgelê en onderhou. Die Red Ox Restaurant is ook vyfster en hul spyseniering is topklas en werklik heerlik. Dankie, Dewet en Susan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uitstekend. Uitstekende verblyf en personeel uiters vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
1 nag
5.0
Apr 2025

Great fasiliteit, ongelooflike personeel by lodge en restaurant! Bitter lekker gebly, alles was reg gewees! In klok was maklik en vinnig, kamers was baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miemie N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Ongelooflik en hoogs aan te beveel! Die diens is ongelooflik goed en die mense so vriendelik. Ons is gekrediteer vir die een gas wat nie kon opdaag nie, en dit het vir ons heerlike aandete betaal. Die ontbyt is ongelooflik en ons het selfs vir ons middagete pakkies gratis gegee. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyna H
Kort verblyf
4.4
Aug 2025

Aangename plek, maar reisigers moet voorbereid wees om nie self te kan kosmaak nie. Letsatsi is 'n baie aangename plek. Ongelukkig kort dit 'n bietjie aandag. Die rooster vir braai het R100 gekos! Ons het dus nie gebraai nie. Daar was ook nie fasiliteit om pap te maak nie, slegs 'n braaipan. Ek sal 'n lugbraaier aanbeveel, dan kan die reisigers alles doen! Het dan nie 'n mikrogolfoond nodig nie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tyrone C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Lovely. We were impressed by the clean and well-kept areas. The water restrictions are perhaps something to look at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mano Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 742

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 86 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N7, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9172ddbdf5b2d3d9f2f13ff5583f5a0f8e947f4819be374d7ec30bc2af48b6e2bf89f03af34337748c0e0c3b5250b71a8ea6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 164 5 1 5 Off the N7 Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.607466345963 18.728312238099
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang